Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Grootmaarskalk

(image)

Die rang van Grootmaarskalk word hoog aangeprys in die leërs van die mensdom, en diegene wat die titel dra moes vele strawwe toetse deurstaan om hulle taktiese vermoëns en aansienlike durf te bewys in gevegte.

Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Grootmaarskalk stel goedgesinde eenhede daarlangs in staat om meer skade in gevegte te berokken, dit geld egter net vir eenhede op 'n laer vlak.Spesiaal The leadership of this unit enables friendly units next to it to deal more damage in combat, though this only applies to units of below the leadership level.

Bevorder na: Generaal
Bevorder na:
Skuiwe: 66
LP: 68
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 4
Orde: wettig
IDGrand Marshal
Vermoëns: leierskap
(image)swaard
lem
10 - 4
nabygeveg
(image)kruisboog
steek
8 - 3
afstandgeveg
Weerstande
lem20%
steek20%
impak20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud250%